Richard Briers

Richard Briers
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1934-01-14)14 Januarie 1934
Sterfte 17 Februarie 2013 (op 79)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Richard Briers (14 Januarie 1934 – 17 Februarie 2013) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Watership Down (1978), Much Ado About Nothing (1993), en Peter Pan (2003), en in die televisiereeks Good Neighbors (1975).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy